Tot Sy eer.
Search

Kondensmelk Sweetcorn Broodjie

Oond 180 gr C.    Meng alles saam: 500 gr Bruismeel, 1 blikkie sweetcorn, 1 blikkie kondensmelk, 2 eiers en 1/4 t sout.    Skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie. Bak vir 45 minute tot gaar.   Bedien lou-warm met botter.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos