Tot Sy eer.
Search

Kondensmelk Tert

Meng 2 blikke kondensmelk met 125 ml suurlkemoen/lemmetjiesap. Klits 500 ml vars room styf en vou by kondensmelk-mengsel in. Roer 2 t fyn gerasperde suurlemoenskil by. Skep in koekiekors.  Kors; Maak 1 pakkie koekies van jou keuse, fyn. Tennis- Marie of enige sjokolade-koekies. Smelt 3 E margarine en meng met koekie-krummels. Druk vas in tertbak, ook langs die kante.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos