Kondensmelk Yskastert

Klits 1 minuut saam:  1 blik kondensmelk, 1 bakkie roomkaas, 1 pakkie vanilla kitspoeding en 3 E suurlemoensap.  Skep in koekiekors.   Plaas in yskad tot bedien.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos