Tot Sy eer.
Search

Kondensmelktert

Gooi in Kastrol: 1 blikkie kondensmelk, 2 blikkies water, 2 t vanilla geursel en knippie sout.  Meng eetlepels (hoogvol) vlapoeier of maizena, of helfte van elk, 2 eiergele en bietjie water saam. Bring melk mengsel tot kookpunt en roer vla-mengsel stadig by terwyl jy roer met draadklitser. Kook deur. Haal van stoof af. Klits eierwitte styf en vou by melk pap in. Pak laag tennisbeskuitjies onder-in tertbak en gooi melktert-pap oor. Jy kan ook lae pak met beskuitjies. Strooi fyn kaneel bo-oor.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos