Tot Sy eer.
Search

Konfyt Vierkante

Oond 180 gr C. In mengbak: 310 ml koekmeel, 1 t bakpoeier en kwart t sout. Vryf 125 gr sagte botter in en voeg 80 ml suiker by. Meng tot sagte deeg. Druk twee derdes van deeg in gesmeerde, plat koekpan en plaas ander deeg in vrieskas. Smeer laag konfyt van jou keuse oor deeg in pan. Rasper deeg in vrieskas bo-oor konfyt . Bak vir 20-30 minute. Koel af en sny in blokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos