Kookwater Beskuit

Oond 180 gr C.    Smelt in Kastrol: 500 gr margarine, 500 ml suiker.  Laat afkoel vir 10 minute. Roer 3 geklitste eiers by.  Sif in mengbak: 2 kg bruismeel, 2 t kremetart en 2 t sout.  Meng droë bestandele by nat bestandele.. Knie deur en maak bolletjies en pak deeg in gesmeerde panne. Bak vir 45-60 tot gaar.  Keer uit panne om af te koel. Breek in stukkies en droog uit by 100 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos