Kookwaterbeskuit

Oond 180 gr C.

Smelt 500 gr margarine, 500 ml suiker, 5 ml sout in 500 ml kookwater.  Klits 3 eiers en roer by suikermengsel. Roer by 2 kg bruismeel. Knie deur met jou hande. Maak bolletjies en pak in gesmeerde panne. Bak vir 1 uur tot gaar. As afgekoel, breek in stukkies, pak in plat panne en droog uit by 100 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos