Tot Sy eer.
Search

Kooldis

1 groot koolkop in repies gesny

3 uie

Olie vir braai

1 blik boeliebeef fyngedruk

1 koppie blatjang

Bietjie ertjies

Sout en pepper na smaak

Metode

Braai uie en kool in bietjie olie tot amper gaar. Voeg boeliebeef en blatjang, sout en peper by, roer en laat vir 5min liggies prut. Gooi ertjies by vir kleur.

En onthou net as jy kan. Kaas  bo oor en paar min in die oond op 180grade is ‘n bederfie

Bedien met rys of franse brood

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos