Koringslaai

Kook 1 pakkie koring gaar volgens aanwysings op pakkie, spoel af en dreineer. Gooi in groot bak. Sny klein tamaties in helfte en voeg by, 1 greenpepper in blokkies en 2 gekapte uie, gekapte pietersielie en 1 k sultanas. Gooi volgende sous oor: 1 t kerriepoeier, 1 t sout, 2 E asyn, 1 E suiker en 1 k mayonaise. Skud saam en meng met slaai bestandele. Plaas in yskas tot benodig.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos