Korslose Melktert

Oond 180 gr C.   Klits saam: 125 g sagte margarine, 1 k suiker en 4 eiergele en 1 t vanillageursel.  Roer 1 k koekmeel en 1/2 t sout om beurt met 3 k melk by beslag.  Klits die eierwitte styf en vou by mengsel in.  Sprinkel met fyn kaneel. Bak vir 45 minute tot gestol Koel effe af voor eet.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos