Korslose Souttert

Oond 180 gr C.  Sny 1 blik weenseworsies/boeliebeef/oorskiet hoendervleis fyner. Meng by: 2 k gerasperde kaas, 1 E gekapte ui, fyn gekapte pietersielie, 1 k melk, 2 eiers, 1 E bruismeel, 1 t mosterdpoeier en sout.  Skep in oondbak. Sny tamatie in skywe en plaas bo-op.  Bak tot bruin en gestol.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos