Korslose Souttert.

Oond 180 gr C.  Week 3 snye brood in 2 k kookmelk.  Meng alles saam:  2 k gerasperde ham, polony, of weenseworsies, 2 k gerasperde cheddar kaas, 2 E gesmelte margarine, 4 eiers, 1 gekapte ui, 1 E gekapte pietersielie, sout en peper na smaak. Roer dan brook en melk-mengsel by. Skep in diep oondbak. Bak 35-40 minute tot goudbruin en gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos