Tot Sy eer.
Search

Korslose souttert

Oond 180 gr C.  Meng al die bestandele saam: 1 blikkie bully beef, 1 k gerasperde kaas, 1 en halwe k melk, 3 eiers, 2 E bruismeel, 1 gerasperde ui, 1 t mosterdpoeier en 2 E gekapte pietersielie. Skep alles in gesmeerde oonbak. Bak vir 30-40 minute tot gaar. Jy kan ook ‘n pakkie gebraaide bacon byvoeg.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos