Tot Sy eer.
Search

Korslose Souttertjies

Oond 180 gr C.   Meng alles saam en skep in gesmeerde muffin panne.   1 Blikkie soutbeesvleis, 2 k gerasperde kaas, 1 k melk, 2 geklitste eiers, 1 E hoogvol bruismeel, 1 t mosterdpoeier, knypie rooipeper en 1 E gekapte pietersielie.  Bak vir 20 minute tot gaar.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos