Korslose Tunatert

Oond 180 gr C.   Meng alles saam in mengbak: 1 blikkie tuna, dreineer, 1 pk sampioen soppoeier 1 groot pak kaas en uie chips, fyner gedruk, 1 gekapte ui 1 E suurlemoensap en 2 groot eiers. Meng deur en skep in tertbak. Bak vir 30 minute tot gaar en goudbruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos