KRUMMEL HOENDER

1k Meel, 1t kerrie, sout en peper, 1k Krummels, 1E Hoender speserye, 1E Aromat.  Sny hoender in stukke.  Laat lê ½ uur in soutwater.  Droog af.  Klits 2 eiers.  Plaas hoenderstukke stukkie vir stukkie in eier en dan in meelmegsel.  Bak in diep warm olie.  Sit stukke in bak met deksel.  Plaas in oond vir 20min voor bediening.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos