Kweper Blatjan

In groot kastrol: 3 groot geskilde, gemaalde kwepers, 2 groot geskilde, gemaalde appels en ook 2 groot gekapte uie. Voeg by: 375 ml bruinsuiker, 2 t sout, 1 t gemmerpoeier, 1 t mosterdpoeier, halwe t kerriepoeier en 500 ml bruin asyn. Roer goed. Bring tot kookpunt en roer  gereeld. Kook op matige hitte vir 2 ure, pasop vir aanbrand na einde se kant. Skep in gesteriliseerde bottels.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos