Kwepers in Sous

Skil 4 kwepers en sny in dik skywe. Kook sag in vlg stroop: 1 k suiker, 2 k soetwyn of ligte wit wyn, 4 steranys en 1/4 t sout.  Kook tot stroop dikker word. Koel af en bedien met roomys of dik room. Jy kan ook druiwesap i.p.v wyn gebruik.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos