Lekker Maaskaastert

Rol 1 pak Tenniskoekies fyner en voeg 4 E gesmelte margarine by. Meng deur en druk vas in tertbak.

Klits saam: 1 houer gladde maas- of roomkaas, 1 blik kondensmelk en 1 pakkie vanilla kitspoeding,
Gooi in tertkors.   Versier met vars of ingelegde vrugte, of rasper wit sjokolade bo-oor.
 Plaas in yskas om te stol.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos