Lekker Versiersel vir Grootkoek

Sny twee klaar gebakte grootkoeke sodat daar 4 lae is. Klits 1 pakkie karamel kitspoeding en 1 k melk vir 2 minute. Roer 1 blikkie karamel kondensmelk by. Klits 1 k room styf en roer ook by. Rasper 1 bar-one, yskoud uit yskas, by en smeer tussen lae en bo-op koek. Bere in yskas tot jy dit bedien.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos