Tot Sy eer.
Search

Lemoen Broodjie

Oond 180 gr C,     Meng al die bestandele goed saam in ‘n mengbak:  175 ml suiker, 40 ml sagte botter, 2 groot eiers, 100 ml melk, 175 lemoensap, 1 en halwe t fyn gerasperde lemoenskil, 625 ml koekmeel, 4 t bakpoeier en halwe t sout. Skep in 2 gesmeerde, gevoerde broodpannetjies. Bak vir 45 minute tot gaar. Los vir 5 minute in panne en keer dan uit.     As jy nie vars lemoensap het, gebruik sap uit ‘n boksie, en die gerasperde skil kan vervang word met 1 t lemoen essens.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos