Tot Sy eer.
Search

Lemoen-Grenadilla Koek.

Oond 180 gr C.    Klits 4 groot eiers en 450 ml suiker tot dik en liggeel.  Sif 500 ml bruismeel, 1 t bakpoeier en kwart t sout  en vou by eiermengsel in. Roer 250 ml lemoensap en 100 ml kookolie  en 1 t lemoen essens by. Deel deeg in 2 gevoerde gesmeerde panne en bak vir 30-40 minute tot gaar.   Versier met grenadilla versiersel en karamel kondensmelk. [Sny koeke  horisontaal deur dat jy 4 halwe koeke het.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos