Lemoen Konfyt

Sny 10 lemoene in dun skyfies. Laat oornag in 3 liter water. Kook volgende oggend in toe kastrol tot sag. Voeg 2,5 kg suiker by, 1 t sout en klontjie botter. Kook nou vinnig in oop kastrol. Toets na half uur. Plaas piering in vrieshokkie en skep konfyt in koue piering, as jy dit skuins hou moet konfyt plootjies maak. Skep dan in skoon gsteriliseerde bottels.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos