Lepelsteeltjies

Meng saam in voedselverwerker of Kenwood, gebruik deeghaak, 500 ml koekmeel, 1 t bakpoeier, kwart t sout, 250 gr margarine, in blokkies gesny en 650 ml fyngerasperde cheddarkaas. Meng tot deeg vorm. Rol klein balletjies en plaas op gevoerde, gesmeerde bakplaat. Druk met agterkant van houtlepel gaatjies in deeg en skep appelkooskonfyt in. Bak vir 20 minute by 200 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos