Tot Sy eer.
Search

Lewerkoekies

So maak mens:       Meng 1 kg gemaalde lewer, 1 gekapte ui, 2 gerasperde wortels, 1 k bruismeel, 1/2 k rou hawermout, 2 eiers, 2 E asyn en sout en peper na smaak.   Bak in medium-warm, vlak olie, tot goudbruin alkant. Dreineer op kombuispapier. [moenie die koekies te lank bak nie, kan nog effe pienk wees in binnekant… anders is die koekies droog en smaakloos]

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos