Tot Sy eer.
Search

Lieflike Hoender

Oond 180 gr C.   1 gaar ontbeende hoender in stukkies.  Meng vlg saam: 1 pakkie hoenderroom soppoeier,    1 k mayonaise, 2 k gaar pasta, 2 E blatjang, 2 k lou water en 1 groot pak chips [fyngemaak]  hoender of blatjang geur. Meng deur en roer hoender ook by.  Skep in oondbak en sprinkel 1 k gerasperde kaas en 1/2 k droë broodkrummels bo-oor.   Bak vir 30-40 minute tot mooi bruin.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos