Lite Roomys

Klits 1 blikkie yskoue Lite Idealmelk styf. Voeg 1 t gelatine, geweek in 1 E koue water en opgelos in 3/4 k kookwater by en klits deur.  Voeg 1/2 k versoeter suiker, soos Canderel, en 1 t vanillageursel by en klits goed.  Vries in plastiekbak vir 45 minute. klits goed deur en vries weer vir 2 ure. Klits baie goed deur en vries tot hard. Gebruik dan.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos