Luukse Broodpoeding

8-10 snye ou witbrood (korsies afgesny)

250 ml vars room

Melk

Donkerbruin suiker (karamel) na smaak

Doop snye brood vlugtig in melk. Pak in oondbak. gooi room oor. Sprinkel suiker bo-oor. Bak vir ongeveer 30 minute by 180ºC.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos