Ma se Gebakte Roompoeding

Oond 180 gr C.      vryf 2 E margarine in 1 k koekmeel in met vingers. Voeg vlg bestandele by: 2 E fyn appelkooskonfyt, 1 k melk, 2 eiers, 1/4 t sout,  1 t koeksoda en 1 E asyn. Roer goed deur. Gooi in diep gesmeerde oondbak. Bak vir 25 minute.  Sous: Klits 1 blikkie Idealmelk, 2 k suiker, knippie sout en 1 t vanillageursel saam.   Gooi oor gaar poeding en plaas weer trug in oond vir 15 minute.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos