Tot Sy eer.
Search

Maaskaastert

Maak kors van 1  1/2 pakkies Tenniskoekies, fyn gerol en gemeng met 4 E gesmelte margarine.  Druk vas in losboom pan.     Vulsel:  Meng 1 blikkie kondensmelk, 60 ml suurlemoensap en 2 bakkies [250gr elk] gladde maaskaas saam tot glad.  Roer 250 ml plein, volroom jogurt by.  Skep in kors. Plaas in yskas tot bedien.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos