Macoroni Maalvleis Gereg

Braai saam: 1 gekapte ui, 1 gekapte greenpepper, bakkie gekapte sampioene en 2 gekapte tamaties.   Roer 1 blikkie roommielies by.  Klits 1 pakkie sampioen soppoeier en 2 k melk goed deur met draadklitser en roer by. Kook goed deur en roer 1 pak gaar macaroni by.  Skep in groot oondbak en sprinkel gerasperde kaas bo-oor.  Bak 40-50 minute by 180 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos