Macoroni -Maalvleis Gereg

Braai 1 gekapte ui, 1 gekapte soetrissie en 1 klein pakkie sampioene.   Braai 500 gr maalvleis by… Roer 1 blikkie roommielies [sweetcorn] ny. Kook deur. Meng 1 pakkie sampioen-soppoeier en 2 k melk by. Roer deur tot dik.  Skep 4-5 k gaar macaroni by en skep in diep oondbak…   Strooi gerasperde kaas [mosorella en cheddar gemeng] bo-oor.  Bak vir 40-50 minute by 180 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos