Madeleines / Kollewyntjies

Oond 190 gr
Meng 1 en kwart k bruismeel, kwart t sout, 2 E suiker, 1 k melk, 2 groot eiers en 1 t suurlemoen geursel, met klitser deur. Skep met lepel half-vol in pannetjies se holtes en bak vir 25 tot 20 minute tot gaar. Koel af en sprinkel versiersuiker bo-oor voor opdiening

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos