Maklike Kaiing Potbrood

Oond 200 gr C.  In skottel: 1 kg witbroodmeel, 4 k semels, 2 t sout, 2 t suiker en 1 pakkie kitsgis [10gr] Meng 4 k louwarm water met 3 E kookolie en 1 E asyn en roer by, Deeg moet slap wees, jy knie nie die deeg. As nodig, voeg nog louwarm water by. Roer 1-2 k kaiings by as verkies. Skep in gesmeerde ysterpot en laat rys op louwarm plek. Bak vir 1 uur.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos