Maklike Lemoenkoek

Oond 180 gr C.   Klits saam: 1 k en 2 E sagte botter, 1 en 1/4 k suiker, 4 eiers en 1/2 t lemoenessens.   Roer 2 opgehoopte k bruismeel en 1/4 t sout by, gesif. Roer 1/3 k vars lemoensap en 1 t fyn gerasperde lemoenskil by.   Skep in groot gevoerde, gesmeerde koekpan.   Bak vir 40-50 minute tot gaar.    Koel af in pan en keer uit op draadrakkie..   Versier met lemoen versiersel.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos