Tot Sy eer.
Search

Maklike Mikrogolf Fudge

Gooi in diep glasbak; 500 ml suiker, 1 blik kondensmelk, 125 gr botter, knippie sout. Roer deur, mikrogolf op hoog vir 2 min, haal uit mikrogolf oond en roer deur, mikrogolf vir nog 5 min, roer weer deur. Fudge behoort reg te wees, maar as nodig, mikrogolf nog 3-5 min tot mooi ligbruin, roer 1 t vanilla by en klop goed deur. Gooi in gesmeerde. met bakpapier uitgevoerde, bak. Koel af en lig bakpapier uit en sny in blokkies. Jy kan ook gesnyde cherries of neute na smaak byvoeg.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos