Maklike Piesangbrood.

Oond 180 gr C. Smeer en voer middelslag broodpan. Voeg vlg bestandele in mengbak: 2 k bruismeel,1 k suiker,2 eiers, kwart koppie sagte botter, 2 t vanilla geursel. Druk 4 ryp piesangs fyn en roer daarby: halwe k melk en halwe t koeksoda. Roer by meel mengsel en skep in pan. Bak vir 1 uur tot gaar. Koel af en sny in snye en bedien met botter as verkies

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos