Maklike Pizzadeeg

Meng saam:  1 1/2 k bruismeel, 1 1/2 k plein jogurt en 1/2 t sout. Knie vir 2 minute saam. Druk in pizzapan. Sorg vir n dik randjie.  Kies enige vleis, kaas, tamatie, uie, greenpepper, om op deeg te sit.  Sprinkel laaste mozarella kaas bo-oor. Bak tot kors goudbruin is.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos