Tot Sy eer.
Search

Maklike Sjokolade Tert

Rol 1 pakkie chock-crust koekies fyn en meng met 1 E gesmelte botter en druk vas in tertbak. Smelt 200 gr donker sjokolade in mikrogolfoond en roer 1 houer gladde roomkaas by. Skep in kors. Verkoel en breek 1 flake bo-oor voor opdien

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos