Maklike Tertjiedeeg

TDMeng alles saam: 2 k koekmeel en halwe t kremetart en kwart t sout. Vryf 250 gr harde botter in tot lyk soos growwe mieliemeel. Maak aan met sodawater. Plaas rukkie in yskas. Rol uit en gebruik vir konfyt tertjies of vleispasteitjies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos