Maklike Tunatert

Oond 180 gr C.   Meng saam:  1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor sprinkel.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos