Malvalekker Sjokolade Fudge

malvalekker sjokolade fudgeKook in diep kastrol vir 5 minute: 335 ml suiker, knippie sout, 3 E botter en 165 ml Idealmelk, terwyl jy heeltyd roer met houtlepel. Haal van hitte af en roer ‘n klein pakkie malvalekkers, 300 gr sjokolade, in blokkies gebreek, 2 t vanilla geursel en 2 t kitskoffiepoeier by.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos