Tot Sy eer.
Search

Marshmallow Tert

Maak koekiekors van 1 pak tenniskoekies, fyngerol en gemeng met 4 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak. Maak vulsel: Smelt 1 pak marshmallows in 90 ml melk op lae hitte in kastrol. Haal van stoof en roer 1 bakkie roomkaas by. Klits 1 houer room styf en vou in. Knip 8 marshmallows, pienk en wit, in stukkies en vou ook in asook paar rooi cherries. Skep in tertkors.Plaas in yskas tot bedien.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos