Oond 180 gr C. Meng vlg sous saam: 1 k Mayonaise, 1/2 k vrugteblatjang, 2 E appelkooskonfyt, 1 t fyngekapte knoffe; en 2 t hoenderspeserye. Plaas 12 hoenderstukke in oondbak en gooi sous oor. Bak onbedek vir 1 uur tot gaar. Bedien met aartappels, ertjies en wortels.