Mayonaise Gebakte Hoender

Oond 180 gr C.  Pak rou hoemderstukke in oondbak. Sprinkel met hoenderspeserye en kruie, bv. roosmaryn, pietersielie, tiemie. Meng in beker halwe k mayonaise, 2 E chutney, 2 E appelkooskonfyt, halwe t mostertpoeier en 1 E suurlemoensap. Kerf 1 klein uitjie en sprinkel oor hoenderstukke. Gooi sous bo-oor hoender en bak vir 1-2 ure. Draai stukke om na half uur en bak verder tot gaar. Bedien met rys vir die lekker sous.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos