Tot Sy eer.
Search

Mayonaise Varktjops

Sprinkel braaispesserye oor varktjops en braai goudbruin in bietjie olie.   Pak in oondpan.  Meng vlg saam: 1/2 k mayonaise, 1/4 k blatjang, 1/4 k tamatiesous en 1/2 pakkie uie-soppoeier en 1 k louwarm water,  Klop klonte van soppoeier uit met draadklitser. Gooi oor varktjops.  Bak by 180 gr C vir 40-50 minute.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos