Mielie Broodjie

Stel oond op 180 gr C. Meng saam in mengbak: 2 k bruismeel, kwart t sout, 1 blikkie kondensmelk en 1 blikkie room sweetcorn. Roer goed deur en skep in gesmeerde gevoerde broodpannetjie en bak vir 30-35 minute tot gaar. Eet lou-warm met botter

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos