Mielie en Kaas Tert

Oond 180 gr C.     Meng vlg bestandele saam:    2 blikke roommielies, 5 eiers, 60 ml bruismeel, 60 ml gesmelte botter, 1 k gerasperde kaas, 1/4 t sout. Skep in diep,gesmeerde oondbak en bak vir 40-50 minute tot goudbruin.   Bedien as bykos.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos