Mielie-Kaas-Tert

Oond 180 gr C.  Meng saam in mengbak; 2 blikke roommielies, 5 eiers, 60 ml bruismeel, 60 ml gesmelte margarine, knippie sout en 1 k gerasperde cheddarkaas. Skep in diep oondbak en sprinkel nog 1/2 k gerasperde kaas oor. Sprinkel bietjie paprika oor. Bak vir 30-40 minute.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos