Mieliemuffins (Issie Montgomery)

275g (2K) Bruismeel

100g (1K) Grof gferasperde Cheddarkaas

2 ekstragroot eiers

1 blik (420g) Suikermielies

2ml sout

Smeer muffinpan. Meng meel en kaas. Klits eiers en meng met mielies en sout. Voeg by meelmengsel en roer tot net gemeng. Verdeel beslag. Bak 15 minute by 200ºC tot gaar en bruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos